Hierdie is die amptelike webtuiste van Die Bybel: 'n Direkte Vertaling en soos die vertaling vorder, sal meer inligting hier verskyn. |
|
Wat is nuut
|
ProefvertalingsBelangrike kennisgewing Tot dusvêr is tekste aan die einde van fase 3 op die webblad geplaas, nadat die kommentaar deur kerklike en ander lesers in fase 3 deur die onderskeie Redaksionele Komitees oorweeg is. Dit was in elk geval slegs vir kennisname. Ons is nietemin dankbaar teenoor lesers wat sedertdien hierdie tekste gelees het en tog nog kommentaar ingestuur het. Dit was waardevol, aangesien ons na aanleiding hiervan in enkele gevalle skryffoute kon regstel. |
Vraag en antwoord
|
NuusbriefKlik hier vir die jongste nuus oor hierdie vertaling! |